Eden Atelier · Rustenburg

Die Joernaal

Woorde uit die studio — wat op die wiel staan, wat in die oond is, en wat op die esel droog word.

Vroue rondom die tafel besig om met klei te werk tydens 'n PPK Kerk werkswinkel.

Kom ontdek weer die vrou in jou

Die lewe trek so baie aan ons — ons gee, ons sorg, en skielik besef ons het onsself êrens langs die pad verloor. Kom bou, kom skep, kom ontdek weer die vrou in jou by my PPK Kerk werkswinkels.

Lees meer